Manmohan Singh

Manmohan Singh
Manmohan Singh
Singh in 2014
13de Eerste Minister van Indië
Termyn
22 Mei 2004 – 26 Mei 2014
PresidentA.P.J. Abdul Kalam
Pratibha Patil
Pranab Mukherjee
VisepresidentBhairon Singh Shekhawat
Mohammad Hamid Ansari
VoorgangerAtal Bihari Vajpayee
OpvolgerNarendra Modi
16de Minister van Personeel, Openbare Griewe en Pensioene
Termyn
23 Mei 2004 – 26 Mei 2014
VoorgangerLal Krishna Advani
OpvolgerNarendra Modi
22ste Minister van Finansies
Termyn
21 Junie 1991 – 16 Mei 1996
Eerste ministerP.V. Narasimha Rao
VoorgangerYashwant Sinha
OpvolgerJaswant Singh
Persoonlike gegewens
Gebore26 September 1932 (1932-09-26)
Gah, Punjab, Brits-Indië
(tans Punjab, Pakistan)
NasionaliteitIndiër
Politieke partyIndian National Congress
GadeGursharan Kaur (trou 1958)
Kinders3
VerblyfNew Delhi, Delhi, Indië[1]
Alma materPanjab Universiteit (BA, MA)
Universiteit van Cambridge (BA)
Universiteit van Oxford (PhD)
ProfessieEkonoom, politikus
ToekenningsPadma Vibushan
Adam Smith Prize

Manmohan Singh (Pandjabi: [mənˈmoːɦən ˈsɪ́ŋɡ]; gebore 26 September 1932) is 'n Indiese politikus, ekonoom, akademikus en burokraat wat van 2004 tot 2014 die 13de Eerste Minister van Indië was. Hy was die derde langsdienende eerste minister ná Jawaharlal Nehru en Indira Gandhi. Singh, 'n lid van die Indian National Congress, was die eerste Sikh en nie-Hindoe-premier van Indië. Hy was ook die eerste eerste minister, sedert Jawaharlal Nehru, wat herkies is nadat hy 'n volle termyn van vyf jaar voltooi het.

  1. "Former PM Manmohan Singh moves to 3, Motilal Nehru Marg". 27 Mei 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search